Wanneer jy op die N7 vanaf die Kaap se kant kom, moet jy nie die Koringberg-afdraai neem nie (GPS neem jou daardeur) maar hou op die N7 totdat jy die Velddrif-afdraai (links) R399 kry, of indien jy dit mis, kan jy 'n paar kilometer verder De Hoek afdraai neem (gaan ook na R399).
Net nadat jy die berg af is op die R399 neem jy die Moravia afdraai links.